Jeffrey Hunter

Jeffrey Hunter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Henry Herman McKinnies, Jr.
Geboorte (1926-11-25)25 November 1926
Sterfte 27 Mei 1969 (op 42)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeffrey Hunter (25 November 1926 – 27 Mei 1969) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Searchers (1956), The Great Locomotive Chase (1956), King of Kings (1961), en The Longest Day (1962).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy